Psalmen
Psalm 85 vers 4
Genade en trou sal dan mekaar ontmoet;
die reg sal vrede met 'n kus begroet;
getrouheid spruit dan uit die aarde weer,
geregtigheid sien van die hemel neer.
Die goeie ontvang ons dan weer uit Gods hand
as halme buig op vrugbare akkerland.
Geregtigheid gaan voor Gods aangesig
en bloei omhoog waar Hy sy voetstap rig
Psalm 85 onberijmd | Samenzang Psalm 85 | Tekst en beeld Psalm 85
Psalm 85 en jij