Notenschrift
Psalm 56 vers 1
Genade, o God! Ek hoop op U alleen.
Die vyand staan met trots en haat my teen;
hy veg, verdruk, vertrap. Waar moet ek heen?...
Op U, my God, vertrou ek.
U gee u woord, dit sal my nooit begewe,
daar leef ek mee, dit dra my deur die lewe;
ek gee my hart, tot U omhooggehewe -
wat sou ek vlees dan vrees?
Psalm 56 onberijmd | Samenzang Psalm 56 | Tekst en beeld Psalm 56
Psalm 56 en jij