Psalm 109 vers 11

ek is maar 'n skadu wat verdwyn;
ek is bloot 'n sprinkaan, voortgejaag;
my knieë knik van vas en ek kwyn,
terwyl hier my vlees word weggeknaag.
By lyde kom die smadepyn:
hulle skud hul hoof oor my plaag.

Iso-ritmischRitmisch 
M50 M60 M43 M50 M60 M64

Berijmingen / Talen

Datheen   |  Revius   |  1773   |  1967   |  GKV   |  Meeuse   |  DNP   |  Engels   |  Duits 1   |  Duits 2   |  Frans   |  Spaans   |  Afrikaans

Sponsor:

Jongbloed Media

Bijbels met Psalmen

Bijbels Herziene Statenvertaling

Bijbels voor jongeren

Kinderbijbels

Uitgeverij Groen