Psalmen
Psalm 109 vers 9
Laat vir hom die vloek wees soos 'n kleed
waarmee hy hom toedraai en bedek
en soos 'n gordel wat, styfgemeet,
hy bind om sy heup en nou vastrek.
Laat dit die loon wees – dat hul weet! –
wat die HERE vir hulle wek,
Orgelbegeleiding: PCorgan.com
Psalm 109 onberijmd | Samenzang Psalm 109 | Tekst en beeld Psalm 109
Psalm 109 en jij
Psalm 109 onberijmd | Samenzang Psalm 109 | Tekst en beeld Psalm 109
Psalm 109 en jij