Notenschrift
Psalm 148 vers 3
Loof van die aard; die HEER se Naam,
o walvis, met die dieptes saam!
Loof, sneeu en damp! Loof, vuur en hael
wat uit die onweershemel daal!
Loof, wind wat aanstorm oor die velde
en bruisend ons sy woord kom melde!
Loof, berg en bult, en boom en vrug,
en seders van die hoë lug!
Psalm 148 onberijmd | Samenzang Psalm 148 | Tekst en beeld Psalm 148
Psalm 148 en jij