Notenschrift
Psalm 94 vers 7
In stil vertroue is hy geduldig;
hy sal in lyde menigvuldig,
die roede wat hom tugtig, kus;
en onderwerping gee hom rus -
totdat die kuil gegrawe word,
waarin die sondaar neer sal stort.
Orgelbegeleiding: Dick Sanderman
Psalm 94 onberijmd | Samenzang Psalm 94 | Tekst en beeld Psalm 94
Psalm 94 en jij
Psalm 94 onberijmd | Samenzang Psalm 94 | Tekst en beeld Psalm 94
Psalm 94 en jij