Psalmen
Psalm 103 vers 9
Maar Gods genade en goedheid is onendig
oor almal wat Hom vrees, sy trou bestendig;
dit reik tot aan die verste nageslag
wat sy verbond nie troueloos wil skend nie,
of van sy wet hul hart afkerig wend nie,
maar sy bevel gehoorsaam wil betrag.
Orgelbegeleiding: PCorgan.com
Psalm 103 onberijmd | Samenzang Psalm 103 | Tekst en beeld Psalm 103
Psalm 103 en jij
Psalm 103 onberijmd | Samenzang Psalm 103 | Tekst en beeld Psalm 103
Psalm 103 en jij