Notenschrift
Psalm 95 vers 2
Bo al die gode en godeprag
troon God as Koning; sy gesag
is groot en ken geen grense of lyne.
Die aard' se diepste binnekant
is in die holte van sy hand;
die hoë berg daarbo is syne.
Orgelbegeleiding: PCorgan.com
Psalm 95 onberijmd | Samenzang Psalm 95 | Tekst en beeld Psalm 95
Psalm 95 en jij
Psalm 95 onberijmd | Samenzang Psalm 95 | Tekst en beeld Psalm 95
Psalm 95 en jij