Notenschrift
Psalm 135 vers 4
Hy wat wolke en dampe stuur
van die aard' se verste end,
Hy's dit wat die bliksemvuur
in die onweerswolke wend.
Hy bring winde deur sy woord
uit sy skatgewelwe voort.
Orgelbegeleiding: Dick Sanderman
Psalm 135 onberijmd | Samenzang Psalm 135 | Tekst en beeld Psalm 135
Psalm 135 en jij
Psalm 135 onberijmd | Samenzang Psalm 135 | Tekst en beeld Psalm 135
Psalm 135 en jij