Notenschrift
Psalm 22 vers 8
Maar U, o HEER, wees U nie ver van my!
U is my krag, kom tot my hulp naby,
en maak my siel, my enigste, weer vry
van kloue-en tande,
van oorlogswaard en greep van moord'naarshande
Tog is dit goed met my; in die beklemming
van buffelshorings ruis die reddingstemming
deur my gemoed.
Psalm 22 onberijmd | Samenzang Psalm 22 | Tekst en beeld Psalm 22
Psalm 22 en jij