Psalmen
Psalm 148 vers 4
Loof, wilde diere en alle vee;
en al wat kruip, loof almal mee!
Loof, voëls in die vrye lug!
Loof, volke en konings hooggedug!
Loof, regters in jul regsgedinge;
die maagde met die jongelinge!
Sing, oud en jonk, verruk van vreug -
wees in die God van heil verheug!
Psalm 148 onberijmd | Samenzang Psalm 148 | Tekst en beeld Psalm 148
Psalm 148 en jij