Psalmen
Psalm 72 vers 3
So lank die son se flonkervure
'n lig by dag sal wees,
die maan 'n lamp by donker ure -
so lank sal hul Hom vrees.
Hy sal so mild wees so die reën
wat neerdaal op die gras;
soos druppels wat met volle seën
besproei die veldgewas.
Orgelbegeleiding: Dick Sanderman
Psalm 72 onberijmd | Samenzang Psalm 72 | Tekst en beeld Psalm 72
Psalm 72 en jij
Psalm 72 onberijmd | Samenzang Psalm 72 | Tekst en beeld Psalm 72
Psalm 72 en jij