Psalmen
Psalm 73 vers 7
Maar nou, hoe anders is dit my!
Gods heiligdomme ingelei,
straal my 'n ander ligglans teë;
ek sie hul end... dis gladde weë
waarop die HEER die voet laat gaan
van boosaards wat Hom trots weerstaan.
Hul wankel al om neer te stort -
'n bouwerk wat 'n puinhoop word.
Psalm 73 onberijmd | Samenzang Psalm 73 | Tekst en beeld Psalm 73
Psalm 73 en jij