Psalmen
Psalm 12 vers 2
Mag God die lip uitroei / waarvan vleitaal vloei,
die tong onbewaak / wat vry is van spraak.
Hul sê: "Ons tong is sterk, / en slim onbeperk.
Ons lip ons getrou; / wie kan ons weerhou?"
Orgelbegeleiding: PCorgan.com
Psalm 12 onberijmd | Samenzang Psalm 12 | Tekst en beeld Psalm 12
Psalm 12 en jij
Psalm 12 onberijmd | Samenzang Psalm 12 | Tekst en beeld Psalm 12
Psalm 12 en jij