Psalmen
Psalm 55 vers 4
Verwar hul spraak! By dae en nagte
omsingel, HEER, ontroue wagte
die Sionsvesting op sy mure.
En in die stad - daarbinne is
geweld en onheil, moeite en twis.
O, wat deurleef ek donker ure!
Orgelbegeleiding: PCorgan.com
Psalm 55 onberijmd | Samenzang Psalm 55 | Tekst en beeld Psalm 55
Psalm 55 en jij
Psalm 55 onberijmd | Samenzang Psalm 55 | Tekst en beeld Psalm 55
Psalm 55 en jij